MG
Melanie G

1 reviews | Active since May 2021

11 May 2021, 03:53

baie goeie diens en wonderlike produk

baie dankie vir my Ma se pragtige paar skoene en voorskoot vir Moedersdag.

sy kan nie ophou praat van hoe gemaklik haar vellies is nie.julle het beslis n nuwe fan gekry. Ons het sommer weer nog bestel

0
Replies (0)