NB
Nadia B

1 reviews | Active since Mar 2021

18 Mar 2021, 16:06

baie dankie vir so mooi produk en diens

dankie dankie dankie dankie dankie dankie en weereens dankie! ***fancy ek is gek oor my skoene en handsak. Willem is net so in sy noppies met sy das, bow tie en suspenders. ek kan nie wag vir ons groot dag nie. julle is net ***fancy

0
Replies (0)