CN
Chivonne N

1 reviews | Active since Oct 2020

18 Oct 2020, 20:29

Amazing, goeie produk, goeie brand, kwaliteit!!!

Mica het so mooi gehelp op nommer 99!

Die produk - amazing Die kwaliteit - amazing Ek het nie nodig gehad om n bank te roof nie. Dit is min dat jy goeie gehalte produkte teen goeie pryse kry.

Ek se vir jou dankie!

0
Replies (0)