TS
Theuns S

1 reviews | Active since Nov 2021

23 Nov 2021, 05:25

Kaelo gap cover

Ek het n eis wat ek in gedien het by sanlam gap cover kaelo ek het al die nodige dokumente soos op die eis vorm in gedien sodra ek dit in dien stuur hulle n sms om te sé hulle kort nog documents bel jy die no antwoord elke keer iemand anders jy gee jou ref no dan kry hulle dit en sit op sisteem net om 10 minuute later weer n sms te kry om te sê hulle kort dokumente as jy vra om met persoon no 1 te praat sit hulle die foon neer kan iemand help bel jy hoof kantoor sanlam sê hulle net hulle is nie makelaar vir kaelo nie en gee hulle call center nommer wat geen diens kan lewer nie wat moet ek nou maak help asb

0
Replies (1)
Kaelo
Kaelo's reply23 Nov 2021, 08:29
Official
Good day Sir,

We are so sorry to hear about your most recent service experience. Please note our team will be in contact with you shortly.

Take care and Be safe.