dG
danie G

1 reviews | Active since Mar 2015

11 Mar 2015, 11:07

Pryse op items en prysvan kasregister verskil

Sondag 7/3/2015 het ons die winkel besoek en heel wat items gekoop, ons het 2 stele afdroog lappe gekoop. Die betrokke items was gemerk R29-95, die kassier het aangedui dat die prys R 39,95 volgens die kasregister moet wees. Ons het aangedui dat ons gaan betaal waarvoordit gemerk is, die eienaar of bestuurder het 5 meter van ons gesit en was besig op sy rekenaar. Die kassier het aan hom genome daar is n problem en sy reaksie sonder om eers op te kyk is die stelsel is R 39-95 so ons moet dit betaal of die items los. Mnr die ienaarjou winkel sal ons nooit weer sien nie want jy tree nie volgens die Consumer Act op nie en t****es dink ek jy het al vele kliente uit baie geld bedreig omdat julle raak pryse en system pryse nie oor een stem nie. Jou hele houding het weerspreek dat jy geen mense verhoudings het nie en ook so dat kliente diens nie vir jou belangrik is nie. Neem kennis dat sonder kliente het jy geen besigheid nie

0
Replies (0)