1 reviews | Active since Jul 2016
Worst service

Goeie more

Net so dat julle weet. Ek het die nou aangestuur na die Ombudsman.

Ek het nou genoeg met julle gesukkel. Ek het klaar met julle opgevolg sonder ruseltate want gewoonlik kom julle net eenvoudiglik nie terug nie of Karin is nie by die werk nie.

Jurgens is onprofesioneel en ek verseker julle vandag dat ek nie weer n n Jurgens sal koop nie.

Julle ontduik die heeltyd al die vrae, toe ek gevra het vir die fotos en verslae van Comet af het Karin dit ook net ignoreer. Nie eens geantwoord daar op nie. Wat steek julle weg of wat konkel julle? Na als wat gebeur het al het ek geen vertroue nie met baie goeie rede en daarom wantrou ek die geloof waardigheid van die ver**** wat Comet aan julle gestuur het asook fotos. Weet nie eens of dit ooit eers ons wa se fotos is nie. Daar is van die begin af nalatigheid so natuurlik gaan dit probeer toesmeer word.

Ek gee nie om of Karin daar is of nie sy is verseker nie die enigste een wat die werk kan doen nie. Al is sy wel daar is dot so goed sy is nie want daar is idergeval geen response of terugvoer nie.