KL
Koos L
1 reviews | Active since Feb 2017
23 May 2019, 20:06
Junkmail ongevraagde Korrespondensie
Ek het ongevraagde ontoepaslike epos ontvang van Junkmail nadat ek na honde gesoek het op die webblad. Ek het afgeteken en gese ek soek nie weer sulke eposse nie. Wragtig, dit kom weer! Junkmail, stop dit, ek sal nie huiwer om volgende keer weer te reageer nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)