MS
Mignon S

1 reviews | Active since Jun 2021

22 Jun 2021, 17:48

Juffrou lief

Ek was baie ontevrede met die diens wat ek hier ontvang het.. Baie lee beloftes en na 7 en 'n half weke steeds nie my produkte ontvang nie... Eers na 'n groot geveg kon my produkte gepos word en ek 'n tracking nr kry van die courier.

0
Replies (0)