1 reviews | Active since Aug 2016
Fotograaf daag nooit op nie!!!!!
Ek het die 26ste Mei getrou! Ek het hom R5000.00 betaal om my troue se fotos te kom neem. Hy moes al 9uur by die Salon gewees het om ons te kom afneem ens..... met 'n gesukkel kry ek hom aan die hande teen 09:30 en toe se hy vir my hy sal hoor waar sy assistent teen 10:36 laat weet hy my en se iets het gebeur maar Juan het gese dis 'n *** storie van die assistent maar hy sal oor 40min by ons wees by die salon. Ekt hom try bel ens. en kry hom nie aan die hande nie ek moes toe 'n ander fotograaf gaan soek het en moet die nuwe fotograaf betaal. Teen 12:30 laat weet hy my hy is amper in Vanderbijlpark en dan moet hy nog Sasolburg toe waar die Salon is. Ekt het hom gese ek het klaar iemand anders gekry wat my fotos kom neem en dat ek my geld terug soe****!! Ekt geen fotos waar die meisie besig is om klaar te maak nie en ekt geen fotos waar my Man en sy gevolg klaar maak nie. Op my trou dag kry ek 'n angs aanval!!!!!!!!! Dis pataties jy betaal vir 'n diens en kry dit net nie. Juan het gese hy gaan my R5000 refund maar het nie nou geld nie ek wag vir hom vir 'n dag en datum. Never **** with a Bride!!!!!!!!
