LL
Louwrinda L
1 reviews | Active since Jan 2023
17 Jan 2023, 09:52
Jrk Wendy's was fantasties om mee te werk
Jrk Wendy's was fantasties om mee te werk. Ek kon nie glo dat hulle so vinnig en effektief werk nie. Ons toolshed was opgesit nog voor 9 uur die oggend. Ek sal regtig enige iemand verwys en hulle het al die pad potch toe gekom om te installeer. Puik werk!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Jrk Wendy's & Timber Projects's replyOfficial
17 Jan 2023, 12:03Hi Louwrinda,
1000 baie dankie vir die mooi resensie. Dit is waarlik klient soos jy wat ons besigheid staande hou en ons die geleentheid bied dat ons, ons passie kan uitleef & om toekomstige klient gemoedsrus te gee.
Seënwense,
JRK Wendys & Timber Projects

Jrk Wendy's & Timber Projects's reply17 Jan 2023, 12:03
Official
Hi Louwrinda,