SvdM
Susan van der Merwe
1 reviews | Active since Sept 2020
09 Sept 2020, 13:48
Jrk wendys
Graag wil ek en my man net vir jrk wendys baie dankie sê vir hulle wonerlikke diens. Rudi in hulle kantoor baie dankie sê vir sy vriendelike diens baie behulp saam en mens kan hoor daar altyd n lag in sy stem. Dan vir die 3 manne wat die wendys kom op sit het dankie julle dit was nou mooi gedoen. Jrk se werkers sorg dat hulle werks plek skoon is na hulle klaar is. Baie dankie JRK WENDYS julle produk is nekies. Ek sal dit vir almal aan beveel. JRK IS TOPS
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Jrk Wendy's & Timber Projects's replyOfficial
09 Sept 2020, 13:51Baie dankie vir die awesome review Susan, ons sal ook die boodskap so oordra na ons manne toe.
Seënwense,
JRK Wendys
Seënwense,
JRK Wendys
Jrk Wendy's & Timber Projects's reply09 Sept 2020, 13:51
Official
Baie dankie vir die awesome review Susan, ons sal ook die boodskap so oordra na ons manne toe.
Seënwense,
JRK Wendys
Seënwense,
JRK Wendys
