jJ
jpsmovingagency J

1 reviews | Active since Apr 2017

25 May 2017, 10:20

Annatjie van Rensburg reviewed JPS Moving — 5 star March 5, 2015 ·

<p>Annatjie van Rensburg reviewed JPS Moving — 5 star<br />March 5, 2015 · <br />JP het ons trek behartig op 23 Desember 2014 en ek moet noem dat hulle diens 10/10 kry. Nie een meubelstuk of boks was stukkend of beskadig nie en nerens, nie in die ou of nuwe huis is daar pleister afgekap of vuil mure agter gelaat nie. Ek en Pierre wens jou alle voorspoed toe en glo dat jou besigheid groot hoogtes gaan bereik met sulke diens.</p>

0
Replies (1)
JPS Moving
JPS Moving's reply22 Jun 2019, 10:35
Official
 
Thank you for searching your experience