LB
Lenie B
1 reviews | Active since Jun 2021
07 Jun 2021, 15:11
JP CAR SERVICES WILHELMSTRAAT BOOYSENS
JP praat slim praatjies, vat jou kar en geld . Daarna staan die kar by sy werkswinkel/huis en hy het elke keer n ander storie. Daar is baie karre wat rondstaan maar hy werk elke dag aan n 'nuwe' kar. ek het ook n verwysing van iemand wat al van Januarie 2021 af gesukkel het en duisende vooruit betaal het. Hy het toe maar na 5maande sy kar gan haal. My x-trail ook al 6 weke en R3500 verder, nou moet ek reel om die kar terug te sleep terwyl JP met hom hier van my huis af gery het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)