MD
Magda D

1 reviews | Active since May 2015

01 May 2015, 08:38

Uitstekende dienslewering

Dankie Joy vir julle uitstekende dienslewering. My ipad werk weer 100% en dit lyk sommer splinter nuut. Dankie Desmond.

0
Replies (0)