mA
michelle A
1 reviews | Active since Jun 2015
24 Jun 2015, 22:38
uitstekende dienslewering.
ek is sommer baie tevrede met die diens wat ek van joyous communications ontvang het. My iphone was sommer binne n uur gefix, en dit sommer by my werksplek. ongelooflike diens. dankie julle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)