JL
Johan L
1 reviews | Active since May 2015
05 May 2015, 02:11
Net die beste
Ek het net een woord wat my ervaring met Joyous Communications kan beskryf en dit is MANJIFIEK. Desmond ek moet se jy ken jou storie. Man ek is be-indruk. Jy vervang `n iPAD Air se skerm in 45 minute en jy kom uit na my toe, en vra my nie eers `n sent ekstra vir petrol nie. Dankie ou maat. Baie , baie dankie.....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)