DA
David A
1 reviews | Active since Apr 2015
05 Apr 2015, 21:17
Die Spreekwoord se mos aanhouer wen.
Ek wil net se dat ek innerlik dankbaar is aan Des van Joyous Communucations wat vir 2 dae agtermekaar na my plek in Wynberg gekom het om aan my laptop te werk. Die probleem was ge identifiseer en opgelos. My Laptop was dood vir 6maande, en danksy Des is my laptop nou weer lewendig. Woorde kan regtig nie beskryf hoe dankbaar ek is nie. En dit het my maar net R650 gekos. Definitief die moeite werd.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)