MA
Mariana A
1 reviews | Active since Jan 2017
01 Feb 2022, 16:28
Slegte diens van Russells
Ek het n bed gekoop Februarie 2021. Van die 1ste week het ek al by Russells gekla en gese die bed is nie reg nie daar is aan my genoem dat die rep van seally na my sal terugkom. Tot op hede nog geen terugvoering. 2 Weke gelede ****ak ek weer vir Russells en vra dat hulle asb vir my sal ingaan op die bed aangesien dit nou n jaar raak die bestuurder stel my in kennis sy het die complain gelog en sy kan niks verder doen nie. My punt is net hulle is vinnig om die produk aan jou te verkoop maar die na verkoop diens stink. Ek het nie die bed by sealy gekoop nie maar by russells ek voel net hulle moet die probleem uitsorteer want hulle russells het my geld ontvang.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)