SF
Susan F
1 reviews | Active since Sept 2018
30 Dec 2020, 19:56
russels
op dinsdag die 29ste desember 2020 besoek ek Russels krugersdorp. en wat sal ek toe kry toe ek in die winkel in loop. ja die verkoopspersoneel le so lekker op die beddens onder die komberse. sal nie eers die moeite doen om op testaan om die kliente te help nie. nou verwag hulle dat ons die sogenaamde "nuwe" matras koop as dit reeds deur die personeel gebruik is. skande skande skande
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)