1 reviews | Active since Feb 2016
Pathetic service !!!
Ekis 'n baie ongelukkige, baie upset costumer van Joshua Doore, Die tak by die ou Checkers In Klerksdorp. Ek het in November 2015 'n bed en yskas gekoop by hulle. 3 weke later is die bed se matras stukkend. Ek het ingegaan na die tak toe en dit rapporteer. Dit was vroeg in Desember 2015. Ek is egter meegedeel dat hulle fabrieke reeds toe is. PATETIES !!! Werk niemand meer in Desember nie ???? Vroeg in Januarie is ek ges***el om te se dat die bed omgeruil sal word. Ek het ingegaan, weereens na die tak toe, ander bed gaan kies en gewag. Dis nou al meer as 2 maande nadat ek die foutiewe bed aangemeld het, en ek wag nogsteeds vir 'n aflewering ! In my lewe het ek nog nooit sulke swak diens ontvang nie ! Ek het al 'n e-pos aan customer care hoofkantoor gestuur, 'n maand terug al ! En nogsteeds geen reply gekry nie ! Ek het baklei en geprotesteer teen die swak diens, maar ek kry net geen reaksie nie ! Wat op dees aarde staan my te doen ? Hoe vat ek sulke uiterse swak diens verder ? Is dit hoe kliente behandel word ? Ek sal nooit weer iets koop by JOSHUA DOORE nie, en geen vriende of familie ooit aanbeveel om iets daar te koop nie ! En ek wag nogsteeds vir my bed !!!
Ons het u klagte ontvang en sal u binnekort ****ak in die verband, om die saak te bespreek.
U verwysings nommer is: ***
Vriendelike groete
Customer Resolution Center
Ons het u klagte ontvang en sal u binnekort ****ak in die verband, om die saak te bespreek.
U verwysings nommer is: ***
Vriendelike groete
Customer Resolution Center
