1 reviews | Active since Dec 2015
Gomma Gomma Sitkamerstel
Ons het so 1 jaar en half terug 'n Gomma Gomma sitkamer stel gekoop by Joshua Doore in Kuilsrivier. Die stel het ons gekos R12 000 en dit is ****ant gekoop en nie op rekening nie.

Die stel het net 'n waarborg gehad van 1 jaar. Die stel het na 'n jaar en half het ons agter gekom daar is iets wat die bank in die binne kant vreet. Die hout wat gebruik is om die stel van te maak is nie behandel nie.

Ons sit nou met die probleem en tak in Kuilsrivier gaan niks aan die saak maak nie. Gomma Gomma se pakhuis wil nie dit kom haal en kyk wat is besig om die bank te eet in die binne kant nie. Hulle wil nie hulle ander stelle besmet nie.

Moet nooit Gomma Gomma stelle koop met hout nie dan gaan julle met dieselfde problem sit

Thank you for bringing the matter to our attention.
We have escalated the matter for further investigation and will revert with feedback soonest.
Your reference number is ***.
Thanks and kind regards,
Customer Resolution Center
Thank you for bringing the matter to our attention.
We have escalated the matter for further investigation and will revert with feedback soonest.
Your reference number is ***.
Thanks and kind regards,
Customer Resolution Center