AB
Anita B

1 reviews | Active since Nov 2019

05 Mar 2024, 16:30

Diens en liefde uit die boonste ranked!

Dr Jooste het jare se ondervinding en hy help so mooi met die diere. Onbaatsugtige hulp gewortel in 'n diep liefde vir ons dierekinders. Sy pryse is regtig baie bekostigbaar. Hy verduidelik ook baie mooi sodat 'n totale leek mooi kan verstaan. Baie dankie vir die wonderlike diens!

0
Replies (0)