KL
Koos L

1 reviews | Active since Feb 2017

23 Feb 2021, 16:39

Oorpak Some Trek los

Al die oorpakboeke trek los by die bene en tussen bene. Almal het dieselfde probleem en ek kan nie die enigste wees nie. Dit kos my onnodig geld en veroorsaak baie ongerief. Ek is baie jare in die swaar staal bedryf en het nog nooit so iets ervaar nie. Totaal onasnvaarbaar. Ek koop nie weer Jonssons produkte nie!

0
Replies (0)