SK
Sandra K

1 reviews | Active since Aug 2020

29 Oct 2020, 08:01

Harrassment Issue

sjoei. wees versigtig, die dame het baie stories op stories. Praat vreeslik lelik met jou. & kry dan haar vriendin op jou boodskappe te stuur en te dreig dat hulle jou in negitiewe manier op Facebook gaan plaas dat jy nie jou gesig sal wil wys in publiek nie, en dat sy in die police is.

0
Replies (0)