JV
Jeanri V

1 reviews | Active since May 2024

05 May 2025, 12:32

Wedding stationery

Wees ASB versigtig vir Jolene Steyn van JS Design & Print. Nadat ek my bestelling ten volle betaal het in 6 weke voor my troue moes ek twee weke voor my troue smeek en dreig net om my stationery te kry, na soveel verskonings moes ek self my order gaan haal - dit was toe onvolledig en ook heeltemal verkeerd. Die goed wat nie gedoen was nie sou toe refund word. Needless to say wag ek nogsteeds vir my geld en moes ‘n week voor my troue ander planne maak om my stationery gedoen te kry.

0
Replies (0)