*******
<p>John's Wooden Wonder het my gevang. Moenie by hom bestel nie. Hy vra vir 60% deposit en dan verdwyn hy ****rloos. Selfoon af, fb page toe en whatsapps gaan nie deur nie. Ek weet ek was dom maar ek waarsku maar net elkgeval almal. Ek probeer nou my geld met die bank reverse maar ek twyfel of dit gaan gebeur. Share asb sodat almal gewaarsku is. MOENIE BETAAL VOOR JY NIE DIE GOED IN JOU HANDE HET NIE!!!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)