1 reviews | Active since Aug 2019
***
KLOMP *****S.....
Johns was my mechanic al vir n rukkie. tot ek hulle nodig gehaad het vir iets groots. Van die instap vanoggend was Ek sleg hanteer deur die ontvangs dame. My kar is in geneem en later gebel met n quote van 13k. Ek het gese dankie en dat ek eers met ander mense moet praat oor die quote aanvaar. Want 13k in Covid tyd is baie geld en ek het mense nodig om my te help betaal
20 voor 2 was ek gebel en gese hulle nog nie n antwoord gekry nie of hulle werk aan die kar moet doen nie, ek hulle die ****ak persoon se nommer gegee wat toe met dit gewerk het. Daar was nog geen werk toe al aan die kar gedoen nie.
20 voor 5 was ek weer gebel en gese ek moet my kar gaan haal. Met die oplaai van my kar, was my kar gediens en daar was gese betaal, Maar ek het geen quote deur hulle aanvaar nie en hulle het werk aan my kar gedoen sonder my go ahead
