1 reviews | Active since Dec 2017
Swak Diens
Goeie dag Peter my naam is Richard ****eman .EK het jou hulp nodig met a JMC Bakkie wat ek gekoop het deer Nedbank EK is nie baie tevrede met die bakkie nie vandat ek hom (Bakkie)het is daar net probleeme met hom dit is a newe Bakkie maar alklaar gee hy probleeme dit is swaar op diesel en daar is nie krag nie .EK het ook nou gehoor dat EK nie a karevaan of a sleepwa met hom kan trek nie want die onderstel is te swak daar was ook nie a diens plan op hom nie dit het my nou R900rd gekos net om die olie en filter te vervang EK is nie tevrede met die bakkie nie want EK kan hom nie geniet nie EK het hom gekoop om werk toe te ry maar dit gaan maak dat EK nie die bank kan betaal nie Hulp ASB Dankie by voorbaat Richard
