1 reviews | Active since Aug 2020
JLS Solar = 100% disappointment
List of faults & issues
10KwA system
1. Laste is van baie swak aard en sal nooit deur n COC kan gaan nie. 2. Die sonpanele is nie gegrond nie 3. Raamwerk van sonpanele is nie n sonpaneel raamwerk nie en word sommer in die panele ingeskroef wat daarmee die waarborg van die panele laat verval 4. Daar is geen DC connector boks nie 5. Daar is net 1 string drade van panele af en geen fuses of protection nie 6. Daar is 6 ekstra panele opgesit, maar heel aan die verkeerde kant wat hulle nutteloos maak. 7. Daar is nie die regte drade gebruik vir die AC input nie 8. Daar is geen surge protector tussen inverter en huis nie. 9. As die krag na die huis heeltemaal afgesit word wys dit die inverters hardloop nog steeds op 400 watts so daar is n lekkasie of verkeerde koppelling. 10. Daars net panele vir 6.7 kilowat nie genoeg om 10kilowatt te charge nie. 11. As ons die vrieskaste in die aand nie afsit nie dan gaan die krag deur die nag af. Die sisteem op huidiglike tempo charge ongeveer 4kw so dit is te min. 12. Die batterye is second life batterye en nie first life batterye soos deur jou bevestig is nie.
Pool heating system
1. Sisteem was verkeerde sisteem vir n sout swembad. 2. Die koper in die pype en panele het begin roes en fyn vylsels het al in die swembad begin inspuit deur die swembad pomp. 3. Die pype is te dun om water effektief warm te maak. 4. Verkeerde panele is gebruik. 5. Sisteem lek vanaf dag 1 6. Chlorinator is gebreek 7. Gevolg was water het nooit ordenklik warm geword nie.
On an Whats Up inquiry on 15 January 2020 8:02 resulted in a reply from Johan at 8:10 "more asb ek bel nou nou terug"...well I'm still waiting for this call... & then the logger that would have been fitted about 9 March..we are still waiting..and then the refund emails dated 22 April, 27 April, 19 June, 22 June & 30 June... Some time during June 2020 I popped round to the shop, but was not able to enter the premises as Johan was standing inside the shop smoking. I just stood outside, said that i was very disappointed, shook my head & asked to please refund us as telepathically disused & to collect the panels for the pool that is now lying in the shed. Weekly emials continued again & resulted in a reply from Johan at last on 13 August 15:16
HI SHELAGROSE
EK KAN NET LAG VIR WAT JY SE. JY HET LAAS NIE EERS INGEKOM NIE JY HET NET BUITE SOOS N MEIT GEPRAAT EN IN JOU BAKIE GESPRING EN GERY.
JY PLAAS STONT OP FASE BOOK.KRY JOU FEITE REG ASB EN BEGIN SOOS N GROOT MENS DINK. EK HOEF NIE MY KOP IN MY GAT TE DRUK NIE JY BEHOORT DIT TE DOEN. JUL STELSEL HET GEWERK EN JOU MA HET GESE JOU MAN HET GESTEL DA EN ONS HET WEE REGGESTEL. EK GA NIE JUL KREDIET NIE VERSTAAN DIT NOU MAAR MOOI OMDAT JY NIE EERS KAN IN DIE SHOP KOM EN PRAAT NIE MAAR UITKLIM EN MOMPEL EN DAN WEGRY.JY BEHOORT JOU KOP IN JOU GAT TE DRUK EN TE SKAAM.
SO EK GA OOK NIE WEG NIE ONS DOEN GOEIE E WERK EN AS JUL WIL KRAP OF STEL AAN DIE SESTEEM IS DIT JUL PROBLEEM.
VERDER AS JY SOOS N GROOT MENS WIL PRAAT LAAT WEET DAN KAN ONS GESELS. ANDERS KRY MANIERE EN DAN KAN ONS PRAAT
So if you are thinking of going "öff" the grid, going solar...I suggest you go look some more for another more reliable supplier than this company.
