aN
anette N

1 reviews | Active since Oct 2013

05 Oct 2015, 17:39

Vermy retief vervoer pretoria/kaapstad tak

Retief vervoer pretoria se GEEN DIENS! <br> Ons het n trek geboek die 16 julie 2015 uit joubertina oos kaap. Ons tyd was bespreek vir nie later as 10h die oggend. Hulle trok het gebreek en ons was nie ingelig. Die mense van amper 80jaar oud is net so gelos. Ons moes inderhaas reel vir mense uit knysna om hul te gaan bystaan, retief het belowe om hierdie rekening te vereffen wat nou 05/10/2015 nog nie gedoen is of ons ge****ak word nie. Hul het na menige oproepe en baklei toe na donker eers opgedaag. Waarby hul oor ons tafel so pote gery het. Geen vervanging is gedoen soos belowe nie. Aflewering was op datum, maar potte en plante vergeet en na menige oproepe eers n maand later afgelewer. Die houding van die toesighouers stink! Ons het retief nou meer as genoeg tyd gegee om hul beloftes na te kom. Geen eposse of oproepe word beantwoord deur hulle nie. WEES GEWAARSKU - UITERSE SWAK DIENS

0
Replies (0)