MB
Madelene B
1 reviews | Active since May 2016
10 Feb 2017, 14:50
Uitstekende Diens

Ek wil graag baie dankie sê vir die uitstekende diens wat ek ontvang het by JH Retief.

Hierdie my eerste groot trek en ek was baie senuwee agtig.

Van die eerste oomblik af was julle baie professioneel. Alles is mooi aan my verduidelik en julle was die enigste vervoer maatskappy wat iemand na my toe gestuur het.

Die crew wat ons trek hanteer het was so vriendelik, behulpsaam en efficient.

Die trok was elke keer betyds en ek het geen skade opgedoen nie.

Ek sal julle defnitief aan be veel en ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)