1 reviews | Active since Nov 2015
POOR POOR SERVICE!!!
My trek was gery vanaf Kaap na pretoria op 30/10/2015 deur my maatskappy. Jannie het die kwotasie kom gee maar verkeerde inligting aan Estelle deurgegee. Sy het vir my gese om self te pak en dat hul die garage sou pak.Sy wou nie karring aan die kwotasie nie,want ek het gemotiveer dat hul dit moes kry omrede hul kliente van ons is.Maar ek sou nogsteeds versekering he. (R300000.00) 5 van my bokse het weggeraak. Dit is n totaal van R36500 se skade.Ek het Estelle en Ansie laat weet en gese hul moet iemand uitstuur om dit saam met my te ****roleer. Maar absoluut niks Na email na email, oproepe op en af en houdings van Ansie en Willie Nel van\Hoekom het jy nie dit en dat gedoen nie "is hul bereid om my R1000 per boks te betaal omdat EK gepak het! Ek het bewyse dat daar JH Retief bokse in my huis stain wat HULLE gepak het"
