DA
Deolene A
1 reviews | Active since Jun 2015
23 Jun 2015, 12:36
Ongelooflik impressed

Vergeet van die feit dat hierdie mense baie meer gedoen het as wat ek verwag het - Ek is ongelooflik impressed.

Almal van hulle is professioneel, ordentlik en regtig 'n VIP-span. Wat 'n aanwins en advertensie vir julle firma. Dit is die heel beste wat ek ooit getrek het, insluitend met D & D. (En daar was hulle nog 'cat foot' ook vir my, die baas inkluis!!!).

Hulle het so mooi met my goed gewerk, niks gekap, gestamp of gebreek nie en iets wat my grensloos irriteer, hulle het nie onnodig hard en aanhoudend oor str..... met mekaar gepraat nie.

Groete

DEOLENE

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)