DW
Daniel W
1 reviews | Active since Mar 2015
11 Mar 2015, 11:21
Dis net om te se baie, baie dankie vir julle diens

Dis net om te se baie, baie dankie vir julle diens - - - -- en spesiaal vir al jou hulp. Dis wonderlik om te sien dat daar nog positiewe mense is !!. Baie mooi en hou so aan !!!!!

Al my meubels het aangekom sonder enige stories... Julle is regtig wonderlik, hoor.

Weereens baie dankie vir al jou hulp, raad, advies, ens

Groete

Wessie ( uit die Klein Karoo ) - - - Oudsthoorn ( voormalige tronk bewaarder )( ha-ha )

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)