US
UNI S
1 reviews | Active since Jul 2015
23 Jul 2015, 11:03
Baie groot dankie

'n Baie groot dankie aan julle en julle spanne mense wat die US se laaste trek van Statistiek hanteer het.

In besonder dankie aan Braam en Maggie en hul spanne vir die baie goeie en vriendelike diens wat hulle gelewer het, met geen skade nie. Hulle het soveel detail aan die dag gel? en ons US personeel se belange deurentyd op die hart gedra. (en dit is nie maklik om hulle altyd tevrede te stel nie!!! ?)

Dit is 'n absolute plesier om saam met julle te werk.

Vriendelike groete
Malan

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)