SH
Shaun H
1 reviews | Active since Dec 2018
14 Dec 2023, 14:28
Die moeite werd!
Rean en sy span is uiters besonder! Het n kort-kennis afspraak gemaak en was bitter goed gehelp, presies verduidlik wat ek wou gehad het en Rean het uit sy pad gegaan om my denke n realiteit te maak en dit boonop met n 2 weke sperdatum! Rean en sy span het die ontmoontlike- moontlik gemaak! Uiters behulpsaam en vriendelik! Juwele is duur, n mens moet dit verstaan, as mens iets ordentlik wil hê sal ek definitief Rean en sy span aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)