CP
Carlien P
1 reviews | Active since Feb 2021
12 May 2021, 13:23
Uitstekende diens & gehalte!!
Awesome diens!! Skoene bestel. Dit ontvang binne die tyd wat hulle gesê het. Uitstekende gehalte!! Ek is mal oor my skoene!! Sal deffinitief weer skoene by Jessies koop!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)