Zh
Zané handzan
1 reviews | Active since Jun 2023
30 Jun 2023, 12:32
Justine werk vreeslik vinnig en mooi
Justine werk vreeslik vinnig en mooi. Hulle werk is baie netjies, professioneel en oortref elke keer my verwagtinge. Ek stuur pinterest prentjies aan as my idees en sy maak dit mooier. Ek is baie beïndruk. Ek sal weer en weer by haar bestel. Goedkoop pryse en baie vinnige diens. Dankie dat ek jou kan vertrou met al my idees en weet dat dit nog mooier gaan uitkom.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Jesign (Pty) Ltd's replyOfficial
21 Aug 2023, 13:39Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit daarna om in die toekoms meer kunswerke saam met jou te skep.
Jesign (Pty) Ltd's reply21 Aug 2023, 13:39
Official
Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit daarna om in die toekoms meer kunswerke saam met jou te skep.
