C
Charné

1 reviews | Active since Sept 2023

09 Sept 2023, 10:51

Ek het n wonderlike ervaring gehad met Jesign

Ek het n wonderlike ervaring gehad met Jesign. Hulle diens is puik en baie geduldig met n mens. As jy onseker is kan jy net vra en hulle sal jou met enige iets help. Selfs met die reëlings vir aflewering om dit by jou uit te kry, al bly jy vêr van hulle maak hulle moeite om die pakkie by jou uit te kry.🪷

0
Replies (0)