NE
Nadia E

1 reviews | Active since Jun 2015

28 Aug 2025, 08:48

Baie swak diens

Die aanvanklike diens nadat ons ****ak gemaak het, was fantasties en ons was aanvanklik baie tevrede. Maar die nà-diens was uiters swak. Ons het meer as 2 maande en 1 week vir ons kind se ver**** gewag en moes uiteindelik smeek en dreig om dit te kry. Só iets is glad nie professioneel nie, en ons kan hierdie praktyk ongelukkig nie aanbeveel nie.

0
Replies (0)