VS
Vivienne S

1 reviews | Active since Dec 2021

09 Sept 2024, 20:34

Bou projek: Oms***eling van motorhuis na Granno.

My review gaan ek in afrikaans doen. Hierdie besigheid het n motorhuis omskep in n Granno. Hul is betaal vir dienste wat hul nie gelewer het nie, en ek moes WEER vir daardie dienste betaal, omdat hul nie hul ****rak/kwotasie met my eerbiedig het nie. Dan is die afwerking van hierdie werk wat hul gedoen het, laat dit veel te wense oor. Het n whatsapp gestuur, maar dit is ge-ignoreer. Het n email gestuur, waarop ek weer moes opvolg of hy wel toe n loodgieter kon kry, na syne geloop het. Hy het iemand gestuur wat vir hom werk om die lek wat in die kombuis is, probeer reg maak. Sonder sukses. Ek het n buurman, asook n onafhanklike loodgieter al laat uitkom om die probleem te probeer oplos, waarvoor ek moes betaal het. Sou hy afgeteken het op die projek, sou hy al hierdie probleme kon aanspreek. Ek was baie geduldig gewees en het genoem dat ek na Hello Peter toe gaan. Ek is regtig jammer dat hierdie projek, en ook die vertrouens verhouding in die **** gebly het.

0
Replies (0)