1 reviews | Active since Nov 2017
Goeie Middag, Ek is 'n bejaarde vrou van 72jr woon in 'n aftree-oord in Kimberley. Ek het die transaksie aangegaan en die oond gekoop toe verhaal die maatskappy die bedrag twee keer. Stop toe die laaste betaling en stuur die oond terug,nou wil hy nie die geld terug betaal nie. Ek het bewyse van alles. Die Bedrag R79995.00 . Na vele oproep het hy gese die betaling sal 15November 2017 gedoen word. Tot op hede geen betaling ontvang. Kan u asseblief help. Ek het nie geld vir hofsake nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.