kC
kathy C

1 reviews | Active since Sept 2016

08 Sept 2016, 06:54

helli rescue ****

<p>my man is 2 maande terug oorlede toe ek n eis in sit by heliresque vir die begrafnis polis se hulle dqt sy premies nie betaal was nie ek het die bankstate van elke maand deur gemail toe kom hulle met die storie dat jy 6 maande moet betaal voordat die polis aktief is dit was nie vir ons gese ni hulle het gese na die eerste premies is ons gecover. Hulle weier uitbetaling ek wil asb weet wat my te doen staan</p>

0
Replies (0)