FN
Fritz N

1 reviews | Active since Apr 2019

13 Apr 2019, 12:17

JC Auto uitstekende diens

Jc Auto. Dis my 2de kar wat ek by hulle koop. Ek uitstekende diens. Kar gekoop met probleme en 2 keer al d kar kom haal 300KM en weer terug besorg. Tot die kar se diesel vol. Baie dankie vir julle diens

0
Replies (0)