FK
Frans K
1 reviews | Active since Nov 2011
04 Aug 2015, 13:51
MY MOST EXPENSIVE NIGHTMARE
We also went onto this so called \Luxury Train Tour"as was advertised by JB Train Tours. To my disappointment there was nothing luxury about this train. Our compartment was absolutely disgusting. The toilet pipes at the back were all corroded and leaking. And because of that the ceiling of the bathroom was full of mildew"
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)JB TRAIN TOURS's replyOfficial
07 Aug 2015, 15:56Hello Franskloppers,
Goeie middag Frans. Dankie vir jou e-pos en terugvoer. Ons maatskappy, en ook ander toeroperateurs, gebruik die Desert Express trein reeds oor verskeie jare. Ons het hierdie klagte ook aan TransNamib deurgegee vir kommentaar. Ons is nie gewoond daaraan dat passasiers oor die diens of die kwaliteit van die trein kla nie. inteendeel, ons kry dikwels net komplimente. Sodra ons terugvoer vanaf hulle ontvang het, sal ons graag weer met julle kommunikeer.
T.o.v. die reisplan. Die toer is wel uitgevoer soos geadverteer en beplan. Die Inligtingsdokument wat julle ontvang het voor bespreking, dui wel duidelik watter roete gevolg gaan word en hoe v?r daar gery word. Die afstand tussen Windhoek en Swakopmund per ****r is n vaste roete. Daar kan nie ekstra kms bygevoeg word nie. Verskoning indien ons nie daar aan jul reisbehoeftes voldoen het nie.
Ons ervaring is dat die 46 pax. op toer altyd flink in die eetwa bedien word. Ons het die skynbare stadige diens aan die eetwabestuurder uitgewys en sy sal die nodige stappe neem. Voorspoed en kom ry gerus weer saam. Koester intussen die pragtige en goeie herinneringe van ons mooi buurland. Groete

JB TRAIN TOURS's reply07 Aug 2015, 15:56
Official
Hello Franskloppers,