PD
Pieta D
1 reviews | Active since Apr 2019
27 Aug 2020, 07:56
Jazzmos garage deure integriteit
Tops diens en integriteit. Het al voorheen van hulle dienste gebruik gemaak. Vriendelik, vinnig, deeglik en billik geprys. Boonop integriteit van uitstaande gehalte. het per ongeluk 'n bedrag wat vir iemand anders bedoel was per EFT in hulle rekening inbetaal. Die eerste wat ek daarvan bewus word, was toe hulle my s***el. Binne 'n kwartier was die geld terug oorbetaal in my rekening in. As dit nie eerlikheid en integriteit is ni wil ek nie weet nie. UITSTEKEND. Hulle nommer: ***, noordelike voorstede.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Jazzmo's Automation's replyOfficial
27 Aug 2020, 09:51Baie dankie Meneer
Jazzmo's Automation's reply27 Aug 2020, 09:51
Official
Baie dankie Meneer
