PD
Pieta D

1 reviews | Active since Apr 2019

27 Aug 2020, 07:57

Jazzmo's Automation - fantastiese diens.

Mense wat omgee met tops integriteit. Het al meer as een keer by my diens gelewer met my elektriese garagedeur. Werk van uitstekende gehalte, vinnig, vriendelik, deeglik en billike pryse. Wat meer is: Ek het per abuis 'n verkeerde inbetaling in hulle rekening gemaak wat vir iemand anders bedoel was. Die eerste wat ek daarvan bewus word, was toe Jazzmo's my bel en navraag doen oor die inbetaling wat hulle nie weet waarvoor dit is nie. na 'n kort gesprek en 10 minute later is die bedrag terugbetaal in my rekening. WAT WIL 'N MENS MEER ERVAAR AS SO IETS. WELL DONE! Selnommer: ***

0
Replies (1)
Jazzmo's Automation
Jazzmo's Automation's reply27 Aug 2020, 09:52
Official
Baie Dankie Meneer , Eerlikheid kos n mens niks ! Dus bou ek my besigheid op dit !