1 reviews | Active since Sept 2021
Trek ry
Onderaan sit ek n advertensie van n vrou wat adverteer vir trek ry. Pasop vir haar. Haar naam is Janse Kelly. Sy is vriendelik deur die hele proses tot dit kom by die oplaai en aflaai van jou meubels. Sy qoute jou n sekere bedrag. Dwing jou om alles te betaal die dag as hulle jou meubels kom laai. Wanneer dit kom by die aflaai van jou meubels dan moet jy nog n x be0drag betaal aan die mense wat jou trek gery het voor hulle aflaai. ****ak jy haar om dit uit te sorteer want jy het mos nou alles betaal dan antwoord sy glad nie jou oproepe nie. Sy maak gebruik van n ander besigheid se inligting. ****ak jy daardie mense dan waarsku hulle jou ook teen haar. Sy is n groot *******. Onderaan is die adbertensie. Pasop vir haar.
Wil jy trek ! Van een dorp of provinsie.ons sal kan help met bekostigbare vervoer in trokke vir vinnige en vriendelike diens kan u ons ****ak.whasapp is meer as welkom ****ak :*** Email:*** Ons kan help
