1 reviews | Active since Jul 2015
Swak Diens
Jakaranda afdakke het 'n afdak vir my opgesit, ek was ontevrede met hul fakmanskap.
Ek het gebel en gevra dat iemand my moet kom sien. Na vele beloftes het niemand by my uitgekom nie. Ek het besluit om hulle te gaan sien, maar kon hulle perseel nie op****r nie, die adres wat op google earth is, bestaan nie. Ek het ges***el om te vra waar is hulle perseel, en die kantoor dame het geweier om te se waar hulle kantore is, die kantoor dame Annemarie, wou geen inligting gee nie, ,sy wou nie eens se wie is die eienaar nie, sy se sy kan haar werk verloor. As ek uiteindelik iemand in die hande kry, belowe hulle om binne 10min terug te s***el om afspraak te reel, dit gebeur nie, hulle s***el nie terug nie en kom ook nie by my uit nie.

Ek wil voornemde kliente waarsku teen Jakaranda Afdakke, hulle glo nie in naverkoop diens nie, en as jy met 'n probleem sit, kan jy vergeet dat hulle jou behulpsaam sal wees. As hulle eers jou geld ontvang het kan jy maar van hulle vergeet

Basil Pearson