HV
Hannes V

1 reviews | Active since Apr 2015

08 Apr 2015, 10:25

Klagte oor Diens

Goeie dag

Jakaranda Afdakke het 'n Afdak opgesit 27/1/2015 en het ek op 9/2/2015 epos gestuur dat die afdak lek by glasdeur. Afdak is opgesit teen die huis. Volgens kwotasie is daar 'n 6 maande waarborg op waterdigting.

Ek 9/2/2015 ges***el en het Anna Marie ges? dat die afdak nie gese?l is teen die huis en hul sal kom regmaak maar is hulle besig. Sy het my ge****ak 13/2 en het ek aangeneem dit sal 18/2 gedoen word. (aangesien my bediende slegs dinsdae by my huis is) Ek het haar weer ges***el 19/2 en het sy ges? ons het nie 'n afspraak gehad nie en sal hulle dit kom regmaak. Sedertdien het daar nou al weke verloop sonder enige terugvoering vanaf Jakaranda Afdakke.

Ek het Jakaranda Afdakke verskeie kere ge****ak rakende die probleem. My eposse word nie beantwoord en het ek boodskap gelos 9/3/2015 dat die eienaar Mnr Havenga my terugs***el. Ek het ook gebel en is hy nie beskikbaar en is Anna-Marie ook nie bereid om sy selfoonnommer vir my te gee. Mnr Havenga het my nog nie terug gebel.

Hier is die ****ak besonderhede.

Jakaranda Afdakke *** epos: [Email Removed] Mnr Havenga (eienaar)

Baie dankie en hoor spoedig van u.

0
Replies (0)